Maar hierdie wondertekens is beskrywe sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle deur te glo, in Sy Naam die lewe kan he.

Joh. 20:31.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
View March 2017 Issue >>
 

Wanneer iemand Jesus as hulle Verlosser leer ken, betree hulle 'n verhouding met God wat hulle verlossing vir ewig waarborg. Verskeie Skrifgedeeltes bevestig hierdie feit. Die Bybel bevat egter ook 'n paar ernstige vermanings teen afvalligheid. Waarom sou die Bybel so ernstig daarteen waarsku? As ons per slot van rekening nie ons verlossing kan verloor nie, hoekom word ons dan gewaarsku om nie van die Here afvallig te word nie? Die artikel behandel hierdie vrae; bespreek die begrip ‘afvalligheid’ asook wat dit beteken om ʼn Christen te wees. Die vraag of daar so iets soos 'n eks-Christen is, word aan die hand van 1 Johannes 2:19 bespreek.

 

Lees die volledige artikel in die April 2017-uitgawe van JUIG!

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication