Vertrou jou lewe aan die Here toe. Vertrou Hom en Hy sal vir jou sorg.

Ps 37: 5.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
View May 2017 Issue >>
 

Wie het al so iets gehoor? Wie het dit al gesien?  Word ʼn land op een enkele dag gebore?  Of word ʼn nasie in een oomblik in die wêreld gebring?  Maar Sion het skaars geboortepyne gekry of sy het haar kinders in die wêreld gebring.”  Jesaja 66:8.  Met hierdie 12-bladsy artikel gedenk ons die historiese It's Time-gebeddag wat op 22 April 2017 in Bloemfontein gehou is.  Daar is terugvoer oor die geleentheid deur oom Angus Buchan; Hardus Zevenster van Tygerberg 104fm; dr.  Arno van Niekerk, een van ons medewerkers; en Mike Burnard van INcontext Ministries.  Ons het die dag vasgevang met talle van die treffende foto’s asook ʼn getuienis van een van ons lesers, Surina Schoeman, se belewenis van die dag.

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication