Wie maak jou so belangrik? En wat besit jy wat jy nie ontvang het nie? As jy dit dan ontvang het, waarom stel jy jou so aan asof jy dit nie ontvang het nie?

1 Korintiers 4:7

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
View May 2017 Issue >>
 

Die term ‘fake news’ het die titel, ‘woord van die jaar’ vir 2016 verower en het veral op die voorgrond getree tydens die furore rondom die Amerikaanse presidensiële verkiesing.  Fake news, vals nuus / fopnuus is die doelbewuste verspreiding van misleidende inligting vir finansiële of politieke gewin.  Die dae is verby waarin ’n mens net goedsmoeds dít wat jy lees as die waarheid kan aanvaar omdat blootstelling aan vals nuus toenemend deel van ons daaglikse lewe word.  Vind meer uit oor voorvalle van vals nuus oorsee sowel as hier in Suid-Afrika en hoe om dit uit te ken.  Daar rus ’n verpligting op elkeen van ons om versigtig om te gaan met nuus wat ons lees en aanstuur. 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication