God is nie n mens dat Hy sal lieg nie.

Num 23:19a.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
View May 2017 Issue >>
 

Op 31 Maart 2017 het die Kaapse hoë hof beslis dat die verbod op dagga ongrondwetlik is.  Die hof het dele van die Wet op Dwelms en Dwelmhandel en die Wet op die Beheer van Medisyne en Verwante Stowwe strydig met die grondwet verklaar, in sover dit inbreuk maak op die private gebruik van dagga vir persoonlike doeleindes.  Reaksie in die land is uiteenlopend met baie mense wat ten gunste van die uitspraak is weens die medisinale voordele van dagga, en ander wat ontsteld en teleurgesteld hieroor is.  As Christene is dit noodsaaklik om ons na die Skrif te wend vir ʼn Bybelse wêreldbeskouing wanneer ons met sulke kwessies gekonfronteer word, eerder as die algemene publiek se mening.

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication