As jy dit doen, sal die lig vir jou deurbreek soos die nuwe dag. Jou genesing sal spoedig herstel. Hy wat jou red, sal voor jou uitgaan, die heerlikheid van die Here sal jou van agter beskerm.

Jes 58:8.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
View June 2017 Issue >>
 

Hettie Brittz is voorwaar ’n vrou met vele talente hoewel sy dit sekerlik op haar beskeie manier sou ontken maar dit is juis wat Hettie so geliefd maak; en al is sy 'n outeur, gewilde gasspreker, persoonlikheidsprofielkenner, betrokke by skooldissiplinestelsels en nog boonop ’n bergklimmer, skram sy nie daarvan weg om oor haar tekortkominge, haar worstelinge as ouer en die uitdagende proses van menswees te praat nie. Dit maak haar toeganklik vir haar gehore en lesers. Lees in hierdie artikel oor haar bergklimervarings saam met Freedom Climb, en vind meer uit oor jou ouerskapstyl wanneer sy gesels oor die Hoop vir elke huis-konferensie waarby sy en Louis vandeesmaand saam met Focus on the Family betrokke is.
.ΜΆ deur Lourieke Haller


Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication