Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid. U Woord is die waarheid.

Joh. 17:17.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
View June 2017 Issue >>
 

Gedurende die afgelope paar jaar was daar 'n paar voorvalle wat baie politieke kundiges laat glo 'n Suid-Afrikaanse 'Arabiese Lente' is waarskynlik. Dit het begin met die Marikana-bloedbad in 2012, gevolg deur die apartheidsagtige sloping van huise in Lenasia, en toe die historiese plaaswerkerstaking by De Doorns. Onlangs was daar die Fees-Must-Fall-veldtogte, die anti-immigrantprotes in Februarie, grootskaalse landswye anti-Zuma-protesoptredes en aansienlike ontwrigting toe Coligny-inwoners eiendom in die Noordwes-provinsie begin afbrand. In hierdie artikel bespreek die stigter van INcontext Ministries die moontlikheid van rewolusie aan die hand van ooreenkomste en verskille tussen Egipte en Suid-Afrika.
ΜΆ deur Mike Burnard

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication