Dit veral moet julle weet: geen profesie in die Skrif kan op grond van eie insig reg uitgele word nie.

2 Pet. 1:20.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
View June 2017 Issue >>
 

'n Leraar is dikwels die eerste persoon by wie daar om hulp aangeklop word wanneer daar ʼn probleem opduik, en die leraar moet dikwels moeilike kwessies hanteer waarvoor hy dalk nie opgelei is nie. Baie Bybelskole en kweekskole se studente ontvang nie voldoende opleiding op hierdie gebied nie en die student herken gevolglik nie die simptome, en weet nie hoe om die probleem te hanteer nie. Die Bybel bevat voldoende beginsels waarvolgens ons ander mense kan beraad sodat hulle genesing en herstel kan vind, maar bevoegde, verantwoordelike Bybelse berading is iets waarvoor opleiding ontvang moet word.

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication