Jy moet die Here jou God liefhe met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag en met jou hele verstand, en jou naaste soos jouself.

Eksodus 20:1

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
View June 2017 Issue >>
 

Jesus het gesê die koninkryk van God behels om God lief te hê, om jouself lief te hê en om ander lief te hê. Dit is waar, selfs op die gebied van genesing! Die nuutste mediese navorsing verbind 87-95% siektes met ‘toksiese ingesteldhede’ in jou gedagtelewe. Dit spruit uit 'n gebroke verhouding met God, onsself en / of ander. Genesing begin dus by die herstel van die verbreekte verhoudings waardeur jy weer in 'n liefdevolle verhouding met God, jouself en ander staan. Die sleutel tot alle genesing kan in een woord saamgevat word, LIEFDE!
ΜΆ deur Michelle Strydom

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication