Jy moet die Here jou God liefhe met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag en met jou hele verstand, en jou naaste soos jouself.

Eksodus 20:1

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
View July 2017 Issue >>
 

Jackie Georgiou het onlangs 'n onderhoud met Angelique du Toit by haar huis in Spanish Farm, Somerset-Wes, gevoer. Angelique du Toit is 'n inspirerende spreker en 'n fenomenale Christen-sakevrou, skrywer en die uitvoerende hoof van Annique gesondheid en skoonheid. Lees in hierdie artikel hoe sy vanuit ʼn baie moeilike kinderlewe die swaarkry en pyn agter haar kon plaas om ʼn suskesvolle sakevrou en motiveringspreker te word. Sy praat oor die pad van vergifnis, verhouding met God en sal lesers inspireer met haar getuienis: “Gee God die bietjie wat jy het, want wat Hy met die klein bietjie kan doen wat jy het, plus geloof, is ver bo ons begrip!”

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication