Maar nou se die Here: Draai met volle oorgawe terug na my toe! Vas, huil en treur! Moenie julle klere skeur omdat julle hart seer is nie, skeur julle harte!

Joel 2:12,13

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
View July 2017 Issue >>
 

Die afgelope dekade is beheptheid met aardverwarming voortdurend byons ingeprent.  Wat is ons verantwoordelikheid teenoor die omgewing as volgelinge van Jesus? Is dit waar dat die aarde besig is om te verwarm tot potensieel katastrofiese vlakke, wat – as ons niks daaraan doen nie – daartoe kan lei dat almal sal vergaan? Volgens 'n onlangse Amerikaanse presidentskandidaat is klimaatsverandering "die grootste bedreiging vir ons planeet." Wat moet Christene se standpunt oor aardverwarming / klimaatsverandering wees?

ΜΆ deur dr. Victor Kuligin

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication