God is nie n mens dat Hy sal lieg nie.

Num 23:19a.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
View July 2017 Issue >>
 

Die meeste van ons leef asof dít wat ons elke dag doen, net bepalend is ten opsigte van ons lewe aan hierdie kant van die ewigheid. Die waarheid is egter, wanneer ons aan die einde van ons lewe hier op aarde kom, gaan ʼn volgende seisoen aanbreek wat nooit gaan ophou nie, want een van die wonderlike geskenke wat Jesus aan elke wedergebore gelowige gee, is die ewige lewe! Daar is ʼn hele paar teksverse in die Bybel wat ons die versekering gee dat Jesus met Sy wederkoms ons gaan beloon vir wat op aarde gedoen is. Lees gerus in hierdie artikel waarmee Jesus ons sal beloon.

̶ deur Johan Schoonraad

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication