Maar hierdie wondertekens is beskrywe sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle deur te glo, in Sy Naam die lewe kan he.

Joh. 20:31.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
View August 2017 Issue >>
 

Twee jaar gelede het die Amerikaanse hoë hof met ’n omstrede meerderheidsuitspraak beslis dat homoseksuele ’n grondwetlike reg tot die huwelik het. Die uitspraak het skokgolwe deur die land gestuur, veral omdat meer as twee dosyn state voorheen met hulle eie grondwetlike beslissings die huwelik tussen homoseksuele uitgesluit het, en nog state het soortgelyke wetgewing oorweeg.

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication