As jy dit doen, sal die lig vir jou deurbreek soos die nuwe dag. Jou genesing sal spoedig herstel. Hy wat jou red, sal voor jou uitgaan, die heerlikheid van die Here sal jou van agter beskerm.

Jes 58:8.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
View August 2017 Issue >>
 

Geloof is dood vir twyfel, doof vir ontmoediging en blind vir onmoontlikhede, maar vol verwagting vir sukses in die Here. 

Habakuk 2:4 sê juis: “...die regverdige, deur sy geloof sal hy lewe” en Hebreërs 10:38 voeg by “...en as hy hom onttrek, het my siel geen welbehae in hom nie.” Geloof glo nie net God kan nie, maar dat God wíl. In Matteus 8:3 sê Jesus vir die melaatse man: “Ek wil (jou genees), word gereinig!” Daarom sê Hebreërs 10:39: “Maar by ons (wat glo) is daar geen onttrekking tot verderf nie, maar geloof tot behoud van die lewe.” 

Geloof is ’n sleutel tot behoud van die lewe.


Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication