Jy moet die Here jou God liefhe met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag en met jou hele verstand, en jou naaste soos jouself.

Eksodus 20:1

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
View October 2017 Issue >>
 

Advokaat Nadene Badenhorst is die regskundige wat die organisasie FOR  SA en Christene in Suid-Afrika in die hof verteenwoordig in die stryd om godsdiensvryheid en haar regskennis to eer van God en Sy Kerk gebruik.  Dit is duidelik dat die Here haar hiervoor geroep het.  Lees gerus meer oor hierdie dinamiese vrou en wat sy dink die grootste uitdaging vir Suid-Afrikaanse Christene in die volgende paar jaar gaan wees.

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication