Maar die man wat julle in die verwarring bring, wie hy ookal mag wees, God sal hom straf

Galasiers 5:10

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
View February 2018 Issue >>
 

 

Daar is dié wat hoop dat die voorbeeld, raad en versoeke van die vredeliewendes voldoende is om vrede te verseker, maar die Bybel is nie so optimisties nie. Goddelose mense verstaan nie regverdigheid of deernis nie, maar die swaard praat 'n taal wat hulle verstaan. Die Griekse woord vir "vrees", phobos, verskyn in baie woorde soos "akrofobie" (hoogtevrees), "kloustrofobie" (engtevrees) en agorafobie ('n vrees vir groot ruimtes), maar dis almal sieklike of oordrewe vrese. Romeine 13 praat egter van 'n gesonde vrees, een wat alle goddelose mense moet hê - 'n vrees vir die gewapende gesag van die regering wat hom op oortreders wreek.

... Vir die volledige artikel, koop die nuutste uitgawe van JUIG! Tydskrif wat nou op die rakke beskikbaar is.

 


Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication