As jy dit doen, sal die lig vir jou deurbreek soos die nuwe dag. Jou genesing sal spoedig herstel. Hy wat jou red, sal voor jou uitgaan, die heerlikheid van die Here sal jou van agter beskerm.

Jes 58:8.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
View February 2018 Issue >>
 

Dit is waar dat ons as mense 'n verantwoordelikheid het, maar die wonderlik bevrydende boodskap van die Here se Woord is: Alles hang van Hom af. Die Bybel sê duidelik dat ons hemelse Vader in beheer van hierdie wêreld is - Hy is ook in beheer van die leiers van hierdie wêreld.

 Christene moet hulle daarop toespits om te bid - om ons vertroue onvoorwaardelik in ons hemelse Vader te stel. Gebed bepaal of die stryd gewen of verloor word. Suid-Afrika se toekoms gaan nie deur 'n politieke party bepaal word nie; God sal bepaal wat ons toekoms is. Ons het die wonderlike voorreg om ons hemelse Vader se medewekers te wees in die toekoms van hierdie land. Ons moet ten volle afhanklik van die Here bly en aanhou om Sy wil en Sy seën oor hierdie land af te bid.

... Vir die volledige artikel, koop die JUIG! Tydskrif wat nou op die rakke is!

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication