God is nie n mens dat Hy sal lieg nie.

Num 23:19a.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
View February 2018 Issue >>
 

Volgens die navorsingstudie deur Thomas Curran en Andrew Hill, wat in die Psychological Bulletin van die Amerikaanse Sielkundevereniging gepubliseer is, is daar drie oorsake vir die toename: die ontwikkeling van neoliberalisme ('n aangepaste vorm van liberalisme wat vrye-mark-kapitalisme bevorder), ouers wat oorbesorg en oorbeskermend is, en toenemende klem op 'n meritokrasie (waar die individu se vooruitgang bepaal word deur talent en vermoëns in teenstelling met aristokrasieë, waar bloedlyne en stambome die individu se vooruitgang bepaal).

 ... vir die volledige artikel, koop die nuutste JUIG! Tydskrif wat nou op die rakke is.

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication