Wie maak jou so belangrik? En wat besit jy wat jy nie ontvang het nie? As jy dit dan ontvang het, waarom stel jy jou so aan asof jy dit nie ontvang het nie?

1 Korintiers 4:7

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
View February 2018 Issue >>
 

1. Meisies vs. seuns (die teenoorgestelde geslag)

Ons moet van jongs af met ons kinders oor die teenoorgestelde geslag praat, selfs totdat hulle gereed is vir ernstige verhoudings. Hulle moet verstaan hoe die geslagte van mekaar verskil en hoe 'n mens mekaar moet hanteer.

 

2. Die bytjies en blommetjies

Laat dit jou ongemaklik voel? Ek weet dit het my vrou ongemaklik gemaak toe my seun se vrae dieper en dieper gedelf het. Seks is nie sleg of boos nie. Ten minste nie wanneer dit in die regte konteks en die regte grense geskied nie - binne die huwelik. Moenie wegskram van hierdie geselsie nie en moet dit ook nie 'n eenmalige gebeurtenis maak nie.

 ... vir die volledige artikel, koop die nuutste JUIG! Tydskrif wat nou op die rakke is.

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication