Vra My, en Ek sal jou antwoord gee. Ek sal jou van ongelooflike dinge vertel. Dit is nog vir jou n geheim, en jy weet niks daarvan nie.

Jer 33:3.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
View July 2018 Issue >>
 

Wat ’n fees om saam met die afrigter van die Blitsbokke en sy vrou te kuier. Neil en Tanya se voete is vas op die aarde, hulle harte oop vir hulle medemens en hulle oë gerig op Jesus. 

Neil het rugby vir die Vry-staat, Griekwas en die Blou Bulle gespeel voordat hy by die Blitsbokke betrokke geraak het. Hy is sedert 2013 die span se afrigter en die enigste persoon wat die Sewes Wêreldreekstitel as speler én afrigter gewen het.

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication