Wie maak jou so belangrik? En wat besit jy wat jy nie ontvang het nie? As jy dit dan ontvang het, waarom stel jy jou so aan asof jy dit nie ontvang het nie?

1 Korintiers 4:7

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
View July 2018 Issue >>
 

Is daar enige ander situasie waar ons Christenskap  so vinnig by die deur uitvlieg as wanneer ons bestuur? Hoekom word ons so irrasioneel en geïrriteerd met ander padgebruikers wanneer ons agter die stuurwiel inskuif? Verander selfs in duiwels? Onderwysers, sekretaresses, loodgieters, kerkouderlinge, presidente van maatskappye en ja, selfs predikante en pastore maak hulle hieraan skuldig. ’n Mens kan lank bespiegel oor waarom mense aan padwoede ly, maar wat ook al die redes en regverdigings, ons moet leer om ons agter die stuur te gedra.

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication