As jy dit doen, sal die lig vir jou deurbreek soos die nuwe dag. Jou genesing sal spoedig herstel. Hy wat jou red, sal voor jou uitgaan, die heerlikheid van die Here sal jou van agter beskerm.

Jes 58:8.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


Question:

Die Bybel is baie duidelik daaroor: ons is elkeen verantwoordelik vir ons eie sondes. “Ouers mag nie doodgemaak word vir die sondes van hulle kinders nie en kinders mag nie doodgemaak word vir die sonde van hulle ouers nie.

 
Answer:

Die Bybel is baie duidelik daaroor: ons is elkeen verantwoordelik vir ons eie sondes. “Ouers mag nie doodgemaak word vir die sondes van hulle kinders nie en kinders mag nie doodgemaak word vir die sonde van hulle ouers nie. Wie die doodstraf moet kry, kry dit net vir sy eie misdade.” Deut 24:16 (Vgl 2 Kron 25:4).
Ons loop in enkelgelid en gelowige, gesalfde mans en vrouens behoort nie vir die sonde van ander gestraf te word nie, selfs al was dit hulle ouers wat gesondig het.

Terug

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication