Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid. U Woord is die waarheid.

Joh. 17:17.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


Question:

V: Ek was geskok toe ek onlangs ’n artikel lees waarin een van God se dienaars veroordeel word. Ek het groot agting vir die betrokke persoon en besit verskeie boeke wat deur hom geskryf is...

 
Answer:

A: Wees asseblief baie versigtig vir mense wat dienaars van God sonder enige rede veroordeel. Die Bybel beveel ons om vas te staan wanneer dogma betrokke is en om ‘te stry’ vir die geloof sonder om enige kompromie aan te gaan. Dit beveel ons ook dat ons baie versigtig moet wees hoe ons ware dienaars van God se Woord hanteer.
Romeine 4 gee baie goeie raad aan mense wat kwessies wat nie Bybelse dogma affekteer nie, anders insien. “Wie gee jou die reg om jou medediensknegte in God se huishouding te veroordeel? Dit is ons Eie-naar wat besluit oor reg of verkeerd. Hulle sal ook die toets slaag – daarvoor sal die Here in Sy almag sorg. Net so is daar dié vir wie die een dag meer besonders is as die ander; terwyl ander weer alle dae as ewe belangrik beskou. Elkeen behoort seker te maak van sy eie oortuiging in hierdie verband...As ons leef, leef ons mos vir die Here, en as ons sterf, sterf ons vir Hom. Of ons dan lewe of sterwe, ons is volkome Sy eiendom.” Rom 14:4-8.
Dawid het hierdie beginsel baie goed verstaan en geweier om koning Saul, wat afvallig geword het, te veroordeel. Hy het toegesien dat God die Regter, Jurie en Laksman is. Lees gerus 1 Sam 26:9-11.

Terug

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication