Verbly julle in die Here en juig, regverdiges, jubel alle opregtes!

Ps.32:1.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


Question:

V: Daar is ’n paartjie in ons selgroep wat aan die brand vir die Here en baie verlief is. Sy is geskei en hulle het onlangs weens finansiële redes begin saamwoon. Hulle het aangekondig dat hulle van plan is om te trou. Ons selleier het hulle aangeraai om eers te trou voordat hulle saam intrek en nou voel hulle beledig en kom nie meer kerk toe nie.

 
Answer:

A: God se Woord is duidelik: “Maar as hulle nie in onthouding kan leef nie, moet hulle trou, want dit is beter om te trou as om deur hartstog verteer te word.” 1 Kor. 7:9. Dit laat hulle met die keuse: bly afsonderlik totdat hulle getroud is, of trou onmiddellik. As ’n paartjie voel dat hulle geld kan spaar deur saam te bly, waarom dan nie ’n kleinerige troue hê, wat nie duur is nie, sodat hulle volgens God se beginsels kan leef. Ons kan nie ‘aan die brand vir die Here’ wees en Hom terselfdertyd nie gehoorsaam nie. “En wat noem julle My: Here, Here! En doen nie wat Ek sê nie?” Luk 6:46 (ou vert.)

Terug

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication