God is nie n mens dat Hy sal lieg nie.

Num 23:19a.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


Question:

Indien iemand as kind seksueel misbruik is, benodig so ’n persoon geestelike genesing. Hoe gaan ’n mens te werk?

 
Answer:

Mishandeling in watter vorm ook al is altyd pynlik vir die betrokkenes en die nagevolge daarvan kan ’n langduringe uitwerking op hulle lewens hê. Dit is dus belangrik om deur kwessies te werk wat ons emosioneel, geestelik, sielkundig en fisiek raak sodat ons tot vergifnis en genesing kan kom.
Dikwels is dit nie maklik om dit op ons eie reg te kry nie en die Skrif raai ons aan om wyse raad van Goddelike mense te ontvang. Jakobus 5:14-16 handel oor effektiewe gebede van regverdiges wat groot krag het – ons moet ons laste met ander deel. Die Here is ons Raadsman (Jes 9:6), maar Hy het begaafde raadgewers in die Kerk tot ons voordeel ge-plaas (1Kor 6:1-6). Praat gerus met jou pastoor of ’n vertroude vriend oor verwysing na ’n goeie Christelike berader.

Terug

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication