Jesus het daarop gereageer: Ek verseker jou, as iemand nie van bo (opnuut)gebore word nie, kan Hy die Koninkryk van God nie sien nie.

Joh 3:3.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


Question:

Kan ons werklik vir satan direk aanspreek en hom gebied om te doen soos ons sê?

 
Answer:

Dit is baie gevaarlik om met satan te kommunikeer. Eva het dit tot haar (en ons) verlies uitgevind. “Nie eens die aartsengel Migael…het hom dit veroorloof om die duiwel te beledig en te veroordeel nie, maar hy het vir hom gesê: ‘Die Here sal jou straf.’” Judas 1:9-10.
Ons word beveel om ons aan God te onderwerp en die duiwel teë te staan, wat hom van ons af sal laat wegvlug. (Jak 4:7). Daar is tye wanneer die Here gelowiges lei om ‘duiwels uit te dryf’ deur die krag van die Heilige Gees sodat demoniese aktiwiteite stop gesit kan word, maar dit moet slegs onder die leiding en salwing van die Heilige Gees gedoen word. Dit mag nooit in ons eie menslike krag of wysheid geskied nie. Die gawes van die Heilige Gees is die instrumente waarmee ons dit doen (1 Kor 12), maar ons moet nooit vergeet dat die Heilige Gees die Een is wat die gawes deur ons beheer nie. Ons bron van krag is altyd die Here.

Terug

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication