Maar hierdie wondertekens is beskrywe sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle deur te glo, in Sy Naam die lewe kan he.

Joh. 20:31.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


Question:

V. Ek en my man is beide wedergebore Christene en in kerkleierskap. Onlangs het dinge in ons kerk verander en ek het ʼn punt bereik waar ek die pastoor nie meer kan ondersteun nie weens besluite wat hy neem waarmee hy ʼn kompromis met die wêreld maak. Ons het probeer om met hom te praat, maar hy is onwillig om enigiets te verander. Ek hou daarvan om God te dien en in Sy Huis te wees, maar tans voel ek geestelik so gebroke en verward. Ek het raad nodig, want ek oorweeg dit om my kerk te verlaat.

 
Answer:

A.  Die Bybel sê dit is baie moeilik vir twee mense om saam te loop as hulle nie in ooreenstemming is nie (Amos 3:3). As vertroue ontbreek, kan daar nie eenheid in die Gees wees nie. Wanneer dit gebeur en jy het alles binne jou vermoë gedoen om die geskil volgens Matteus 18:15-16 op te los, is jou seisoen in hierdie bediening moontlik verby en moet jy moontlik aangeweeg. Jesus verander nooit nie en is nie ʼn teleurstelling nie. Moet dus nie ontmoedig word nie. ‘Klim liewer van hierdie bus af’ en klim op een wat in dieselfde rigting as jy gaan. Vra die Here om jou duidelike aanwysings te gee, en as Hy jou lei om te gaan, gaan in vrede. Laat die Gees, en nie ʼn mens nie, jou lei in elke besluit wat jy neem (Romeine 8:14).

Terug

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication