Wie maak jou so belangrik? En wat besit jy wat jy nie ontvang het nie? As jy dit dan ontvang het, waarom stel jy jou so aan asof jy dit nie ontvang het nie?

1 Korintiers 4:7

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


Question:

A. Jesus het nooit Sy ryk vriende tereggewys en hulle aangesê om al hulle geld weg te gee nie. Hy het dit geniet om saam met hulle te eet en by hulle tuis te gaan (bv. Maria en Marta, sowel as Saggeus; Lukas 10:38; Lukas 9:2-8). Toe Hy die ryk jong man tereggewys het, was dit omdat geld die jong man se god geword het.
Jesus het altyd die belang van rentmeesterskap benadruk (Matt 25:14-30). Om ’n goeie rentmeester van ons inkomste te wees beteken om dit goed aan te wend. Ons moet van die geld eenkant sit om vir ons huishouding en gesin te sorg sodat ons nie van die kerk of ander gelowiges afhanklik word nie (1 Tim 5). Dít is goeie rentmeesterskap.
Terselfdertyd verg goeie rentmeesterskap dat ons van ons Godgegewe bates in Sy koninkryk herbelê (Matt 6:33). Alles wat ons besit, behoort aan God en om te gee is ’n geseënde voorreg van rentmeesterskap. “Wie karig saai sal karig oes, en wie volop saai sal volop oes.” 2 Kor 9:6. Jesus het gesê dat die wyse hoe ons ons geldsake hanteer , ’n goeie aanduiding van ons geestelike toestand is. “Wie in die kleinste dinge betroubaar is, is ook in die groot dinge betroubaar, en wie in die kleinste dinge oneerlik is, is ook in groot dinge oneerlik. As julle dan nie betroubaar is in die hantering van die oneerlike Mammon nie, wie sal ware rykdom aan julle toevertrou?” Lukas 16:10-11.

 
Answer:

Terug

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication