Jy moet die Here jou God liefhe met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag en met jou hele verstand, en jou naaste soos jouself.

Eksodus 20:1

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


Question:

A. Dit is nie onskriftuurlik om vriende van die teenoorgestelde geslag te hê solank jy jou by die Bybelse beginsels van reinheid hou nie. 2 Tim 2:21-22 sê dat ons daarop moet konsentreer om ʼn “voorwerp tot eer [te] wees, geheilig en bruikbaar vir die Here, toeberei vir elke goeie werk.” Wees egter versigtig by wie jy ernstig betrokke raak. Om hierdie rede moedig die Woord van God ons aan om nooit met ongelowiges in dieselfde juk te trek nie (2 Kor 6:14). Ons moet van seksuele onreinheid wegvlug en onthou dat ons liggaam die tempel van die Heilige Gees is. Ons behoort nie aan onsself nie en is daartoe geroep om God in ons liggaam en gees te verheerlik in alles wat ons doen…wat ook al die koste daaraan verbonde (1 Kor10:31). Laat dit jou wagwoord wees: “As jy twyfel, laat dit staan!”

 
Answer:

Terug

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication