Jy moet die Here jou God liefhe met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag en met jou hele verstand, en jou naaste soos jouself.

Eksodus 20:1

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


Question:

V. Wat is die beperkinge (indien enige) op iemand wat geskei is om nagmaal te kan gebruik?

 
Answer:

A. Volgens die Bybel is daar geen beperkinge nie. Die Evangelie is vir sondaars en nagmaal is vir verloste sondaars. Dit is een van die beste geleenthede wat ons het om gereeld ons harte te deursoek, enige verkeerde houdings te bely en opnuut ge-reinig te word. Die enigste beperking is wanneer iemand hardnekkig weier om ’n kwessie te bely en die Heilige Gees in sy/haar lewe teen te staan. Om dan nagmaal te gebruik is nie wys nie en kan volgens 1 Korintiërs 11:27-32 tot siekte en selfs die dood lei. As jou hart reg is met die Here en jy volg Hom, moet jy nagmaal gebruik. Dit is ’n genadegawe aan gelowiges, moenie dat ander jou van die teendeel oortuig nie.

Terug

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication