Maar die man wat julle in die verwarring bring, wie hy ookal mag wees, God sal hom straf

Galasiers 5:10

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


Question:

V. Dit is baie onrusbarend om Christene te hoor sê dat rassisme aanvaarbaar is omdat daar niks mee verkeerd is om ’n bloedlyn suiwer te hou nie. Waar in die Bybel staan dit en hoe kan jy ’n Christen wees as jy nie jou medemens – swart, wit, ens.  – werklik lief het nie?

 
Answer:

A. Die Bybel sê God tref geen onderskeid nie (Hand 10:34; Rom 2:11), en Hy laat ook nie Sy kinders toe om so op te tree nie. Wanneer gelowiges teen ander diskrimineer, sondig hulle teen die Here. Dit is wat die woord sê: “My broers, julle wat glo in ons Here Jesus Christus... moet mense nie volgens hulle uiterlike beoordeel nie. Sê nou daar kom in julle samekoms ’n man in met goue ringe aan sy vinger en met deftige klere aan en daar kom ook ’n brandarm man in met ou klere aan, en sê nou julle maak ’n ophef van die man met die deftige klere en julle sê vir hom: “kom sit u hier gemaklik,“ maar vir die arm man sê julle: “Gaan staan jy daar anderkant”...het julle dan nie onder mekaar onderskeid gemaak en mense op grond van verkeerde oorwegings beoordeel nie?... as julle die mense na die uiterlike beoordeel, doen julle sonde en veroordeel die wet van God julle as oortreders.” Jakobus 2:1-9.

Terug

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication