Verbly julle in die Here en juig, regverdiges, jubel alle opregtes!

Ps.32:1.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


Question:

V. Ons predikant tree nie gepas op teenoor jong meisies nie en ons is bang om alleen saam met hom te wees. Niemand sal ons glo nie en ons weet nie wat om te doen nie...

 
Answer:

A. In 1 Tessalonisense 5:22 maan die Bybel ons om weg te bly van enige vorm van kwaad. Moet nooit heeltemal alleen wees saam met iemand van die teenoorgestelde geslag nie – ongeag van wie hulle is – selfs vir berading of ander redes nie. Ongelukkig is daar altyd mense wat nie vertrou kan word nie, ook in die bediening. Hierdie optrede moet gestaak word voordat iemand seerkry. Ek stel voor dat jy jou pro-bleem met iemand wat jy vertrou en wat jou sal bystaan, moet deel. Neem dan julle klagte na die hoogste outoriteit in julle denominasie (nie julle kerk nie). Doen dit ook skriftelik en wees bereid om te staan by wat jy geskryf het, ongeag die nagevolge.

Terug

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication