Maar hierdie wondertekens is beskrywe sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle deur te glo, in Sy Naam die lewe kan he.

Joh. 20:31.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Oktober 2019

JUIG! Oktober 2019

In ons pragtige Oktober-uitgawe bekyk ons die feite oor die Amasone-brande en kyk na wat die Bybel sê oor sosialisme en kapitalisme.

Daar is twee baie interessante voorbladartikels: Een oor Bear Grylls, die avonturier en adrenalienslaaf en sy getuienis en die ander oor Donna Kennedy-Meyer, ’n pragtige vrou van binne en buite, wat praat oor haar oorwinning oor kanker en die wonderlike lesse wat God haar tydens daardie reis geleer het.

Wonder jy of jy moet emigreer? Lees gerus ons artikel, “OM te vlug of nie, ’n Les uit Sirië.” 

Daar is twee nuuswaardige artikels: “Die Europese Superstaat” en Die vandalisering van Europa se Christelike erfenis” wat ’n moet-lees is.

Moet beslis nie hierdie uitgawe misloop wat 16 September op die rakke sal wees nie. Lekker lees! 

 ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:

- Wat Is Ware Aanbidding: Barbara Cilliers

- Soek Die Woord

- Blokkiesraai

- ’n Kykie Na Die Amasone-Brande

- Om Te Vlug Of Nie

- ’n Fondament Van Sterk Gesinne: Arno van Niekerk

- Die Vandalisering Van Europa Se Christelike Erfenis

- Die Europese Superstaat

- Hoe Moet ’n Christen Sosialisme Beskou?

- Wat Sê Die Bybel Oor Kapitalisme?

- Die Grootste Christelike Instagram-Rekening In SA

- Sit Dit Af! Ek Is Nie ’n Slaaf Van Tegnologie Nie: Stephan Joubert

- Bear Grylls, Die Wedloop Van Geloof

- Donna Kennedy-Meyer, Geloof Wat Die Toets Deurstaan

- Mediese Gapingsdekking

- Die Sleutel Om In Die Gees Te Wandel (Deel 1)

- Karakters Van Die Bybel – Agab En Isebel

- Spreuke 11

- Nog Voordat Jy Jou Eerste Skree Gegee Het (Deel III)

- Groen: Karien Basson

- Vroue Van Geloof

- Vra Jou Vrae

- Dou Wat Lewe Gee: Nina Smit

- Hoop Vir Kindertjies Met Leerprobleme

- Bly Naby Die Lig: Tanya Powell

- Christenskap In Die Werkplek

- Woorde Van Wysheid

- Bemeester Die Vaardigheid Van Volharding – CfaN

- Amper Gedood Vir Hul Geloof – Geopende Deure

- Die Volgende Geslag By African Enterprise

- Oorlewendes Van Islamitiese Terreuraanslag in Burkina Faso Vra Vir Gebed – Barnabas Fund

- Kragtige Mediabediening Transformeer Mense Se Lewens In Mongolië – FEBA

- Liefde En Opvoeding Maak Die Verskil – Khula-Ontwikkelingsgroep

- Nikita Se ‘Karretjie’

 

 

 

 


Artikels in Ons Tydskrif

Om Te Vlug Of Nie
Volgens SA People News woon byna n miljoen Suid-Afrikaners nou in die buiteland en hierdie getalle sal waarskynlik in die volgende ...
Lees Meer...
Bear Grylls: Die Wedloop Van Geloof
Enigeen wat nie die onverskrokke avonturier Bear Grylls ken nie, loop baie mis.
Lees Meer...
Wat Se Die Bybel Oor Kapitalisme
Hoewel die Bybel kapitalisme nie by die naam noem nie, behandel dit egter baie ekonomiese kwessies.
Lees Meer...
Donna Kennedy-Meyer: Geloof Wat Die Toets Deurstaan
Die Bybel se nie verniet dat lyding ons geloof louter nie. Dit is in die smeltkroes dat die goud in ons gelouter word.
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication