Wie maak jou so belangrik? En wat besit jy wat jy nie ontvang het nie? As jy dit dan ontvang het, waarom stel jy jou so aan asof jy dit nie ontvang het nie?

1 Korintiers 4:7

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Feb-Mrt 2019

JUIG! Februarie/Maart 2019

Hierdie uitgawe bars uit sy nate met die opbouendste getuienisse: van Megan Peacocke wat deur die see meegesleur is, Benson Rewu wat ons almal op WhatsApp aangespoor het, tot ons twee rugbykapteins, Siya Kolisi en Philip Snyman (seweskaptein) – daar is iets vir elkeen se smaak.

Ons begin in hierdie uitgawe ook met nog ’n reeks oor die Bybel – individuele karakters uit die Bybel by wie ons lewenslesse kan leer vir ons eie Christelike pad. Ons skop ‘Karakters Van Die Bybel’ af met Johannes die Doper. Moet ook nie die tweede artikel in ons reeks oor Spreuke misloop nie!

Het die Kerk Israel Vervang? Lees gerus ICEJ se mening oor hierdie vraag en ook Geopende Deure se artikel oor ’n leraar in Indië wat uit die dood opgewek is nadat hy vir sy geloof gemartel is.

Met Valentynsdag om die hoek, het Neil Powell het ’n kragtige boodskap vir Christen-paartjies wat uitgaan.

Maak ook seker jy lees die artikel, ‘Almal slaggereed!’ vir wenke oor hoe om te getuig, laat vanjaar tel!

ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:

-    Kom Ons Bid: Barbara Cilliers

-    China – Die Bybel Word ‘Herskryf’

-    Benson Rewu – WhatsApp-Sensasie

-    Philip Snyman

-    Siya Kolisi, Springbokkaptein, God Se Kampioen

-    Jy Het Jou Vader Se Liefde: Louie Giglio

-    Deur Die See Meegesleur

-  &n


Artikels in Ons Tydskrif

Philip Snyman: Sukses, Versoening en Verlies
Philip Snyman is een van die suksesvolste sewesrugbykapteins met drie Wereldbeker-sewesrugbytoernooie onder die belt. Twee as die ...
Lees Meer...
Siya Kolisi - Springbokkaptein, God se Kampioen
Siya Kolisi is bekend vir sy rugbytalent en sy vurige liefde vir die sport, maar dit is sy liefde vir Jesus wat indruk maak!
Lees Meer...
Deur Die See Meegesleur
Onlangs het ek, my broers en n groep vriende op n Sondagmiddag besluit om Kogelbaai toe te gaan, n plek op die skilderagtige kuspa ...
Lees Meer...
Benson Rewu: Die WattsApp-Sensasie
Onlangs het n video van n vriendelike, jong Xhosa-man soos n veldbrand op sosiale media versprei waarin hy die nasie in die suiwer ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication