Vertrou jou lewe aan die Here toe. Vertrou Hom en Hy sal vir jou sorg.

Ps 37: 5.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Julie 2019

JUIG! Julie 2019

In hierdie uitgawe vol artikels van hoop, is daar heelwat om jou geloof te versterk en jou oë van die negatiwiteit af te haal en te vul met hoop. Ons voorbladartikel is ’n onderhoud met lt.kol. Schalk Visagie wat as leier van die destydse Pagad Ondersoekeenheid ’n sluipmoordaanval oorleef het. Hy deel sy ervaring, geloof en hoop in hierdie artikel. Johan Jacobs getuig van sy herstel van veelvuldige sklerose en Hannes van Niekerk vertel hoe hy weer kan draf nadat hy voorheen met hartversaking gediagnoseer is.

Ons roer belangrike sake aan waarvan Christene moet kennis neem: Die aanslag op ons kinders, omvattende seksvoorligting – met  ’n petisie vir jou om te onderteken. Ons voer ’n onderhoud met Nadine Blom en Anzil Kulsen wat ’n boek, Skarlakenkinders, geskryf het oor mensehandel en ’n leser deel haar ervaring van ’n swendelaar wat haar via sosiale media geteiken en amper haar huwelik verongeluk het.

Daar is weer iets vir ieder en elk in hierdie uitgawe wat 24 Junie op die rakke sal wees. Lekker lees!

 ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:

- FoxFire Youth Programme – African Enterprise

- Kom Ons Bid: Barbara Cilliers

- Blokkiesraai

- Soek Die Woord

- Bid Vir Ons Leiers

- Transformasie Deur Geesteliks Ontwaking: dr. Arno van Niekerk

- ’n Honger Vir Herlewing: dr. Elza Meyer

- Omvattende Seksvoorligting, Wat Staan Ouers Te Doen?

- Kreatiewe Kragte Saamgesnoer Teen Mensehandel

- Waarom Verlaat Mense Die Tradisionele Kerk?

- Liberale Teologie: ds. Willem Badenhorst

- Luitenant-kolonel Schalk Visagie Vir Dood Agtergelaat

- God Verhoor Mosambiekers Se Gebede Te Midde Van ’n Verwoede Sikloon – Barnabas Fund

- TWR Se Radio-Uitsendings Wen Siele Vir Christus In Ghana

- Aan Sulkes Behoort Die Koninkryk Van Die Hemel! – Geopende Deure

- Guatemala: Bendelede Neem Christus Aan – Harvesters Ministries

- Die Bybel In ʼn Neutedop – 1,2 & 3 Johannes

- Karakters Van Die Bybel – Nikodemus

- Selfs Voor Jy Jou Eerste Skree Gegee Het, ’n Skriftuurlike Kykie Na Jeremia 1:5

- Spreuke 6

- Die Gawe Van Gasvryheid

- Christenskap In Die Werkplek

- Rose Se Reis Van Teleurstelling Tot Hoop – Grace Aid

- Woorde Van Wysheid

- Sukses En Mislukking: Nina Smit

- Vroue Van Geloof

- Verwyder Die Lense Van Negatiwiteit: Tanya Powell

- Beplan Vir Jou Kind Se Toekoms

- Wat Elke Christen Moet Weet Oor Sielsband

- Wees Gewaarsku! Swendelaars Prooi Op ‘Eensames’ Op Sosiale Media

- ’n Droom Van God Af

- Van Veelvuldige Sklerose Tot Oorvloedige Seën

- HarversakinL: Daar Is Hoop. Ek Kan Weer Draf!

- Wildkykwonder, Selfryroetes In Die Krugerwildtuin

- Vra Jou Vrae

- Michael W. Smith – God, Die Wegbereider –104Concerts

- Wees ’n Gawe


Artikels in Ons Tydskrif

Kolonel Schalk Visagie In Die Spervuur
Die koeol het my net onder die linkerduim getref, versplinter en drie verskillende uitgangswonde gelaat. In die proses het die pun ...
Lees Meer...
Waarom Verlaat Mense Die Tradisionele Kerk
Na aanleiding van die reaksie op ons artikel in die Mei-uitgawe, Hoe het die kerk by hierdie punt uitgekom, het ons ondersoek inge ...
Lees Meer...
Liberale Teologie: Troebel Water Of Nie?
Liberale teologie was tot onlangs n term wat hoofsaaklik in kerkkringe gebruik is. Om dit deesdae om braaivleisvure te hoor, is eg ...
Lees Meer...
Wat Elke Christen Moet Weet Oor Sielsbande
Om in die huwelik een vlees te word, behels beslis n seksuele ervaring. Hiertydens gee jy jouself geestelik en fisiek, tesame met ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication