Verbly julle in die Here en juig, regverdiges, jubel alle opregtes!

Ps.32:1.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
November 2009

Die nuutste JUIG!, beskikbaar vanaf 12 Oktober, is propvol uiters interessante artikels. Daar is iets vir die hele gesin en baie relevant vir die tyd waarin ons leef.

Nou te koop by alle Christen-winkels asook by Woolworths, SPAR, Pick ‘n Pay  en Checkers.

ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:

- Akteur tot Sy Eer: Frank Rautenbach
- Wie Ondergrawe die Fondament van die Kerk?
- Poligamie - ‘n Uitdaging vir die Christen
- Die Krag en Doel van die Huwelik
- Aandag! Die Verantwoordelikheid van Vroue
- Die Gesag van die Gelowige
- Die Grootste Boek van Alle Tye
- Herlewing - In Jou Eie Huis!
- Geloof by die Werk
- Paradys by die See
- My Stryd met Bipolêre Depressie
- Net Een Tree Agter Hom
- Vasgevang? Nee, Vrygekoop!
- Dink Jy Aan ‘n Brugjaar?

Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za


Artikels in Ons Tydskrif

Akteur tot Sy Eer: Frank Rautenbach
As TiaanTerblanche in 7de Laan was Frank Rautenbach 'n gereelde 'besoeker' by vele huishoudings regoor die land. Met die rol van A ...
Lees Meer...
Wie Ondergrawe die Fondament van die Kerk?
Die Bybel is die fondament van die Kerk. Die vraag is: Waarom word die fondament van die Kerk vandag van binne deur sommige teolo& ...
Lees Meer...
Die Krag en Doel van die Huwelik
God het die huwelik ingestel; nét Hy het die gesag om die reëls daarvan te bepaal. Die huwelik is twee onvolmaakte men ...
Lees Meer...
Die Grootste Boek van Alle Tye
Geen mens kan van die Bybel praat sonder om die oortreffende trap te gebruik nie - die mees gelese, die mees vertaalde boek en nog ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication