As jy dit doen, sal die lig vir jou deurbreek soos die nuwe dag. Jou genesing sal spoedig herstel. Hy wat jou red, sal voor jou uitgaan, die heerlikheid van die Here sal jou van agter beskerm.

Jes 58:8.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
Januarie 2010

Die nuutste JUIG! is beskikbaar vanaf 11 Januarie 2010. Dit is propvol interessante leesstof vir die hele gesin aan die begin van hierdie baie belangrike en interessante jaar wat op ons almal wag.

Dit is te koop by alle Christen-winkels asook  Spar,  Pick’nPay,  Checkers  en sekere Woolworths-takke  landswyd.

ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:

- Kreatief, Sensitief, Proaktief - Retief!
- Bybelse Waarskuwing aan Liberale Denkers
- Pastoor, Hoekom Wil Jy Ons Nie Trou Nie?
- SA, Draai Terug na God!
- Het Jy 'n Bybelse Wêreldbeskouing?
- Volkome Gered
- Seën Jou Vyande
- Herlewing in die Sakewêreld
- Wetenskaplikes wat ons Lewens Verander Het
- Is Daar 'n Boek in Jou?
- Wanorde of Dissipline?
- Werk/Leef Balans
- Afknouery: 'n Bybelse Perspektief
- Leer Jou Kind om te Sê: "Nee!"

Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za

 


Artikels in Ons Tydskrif

Kreatief, Sensitief, Proaktief - Retief! Eksklusiewe Onderhoud!
Retief Burger is 'n aanbidder in sy wese, maar vir hom gaan dit oor soveel méér as net liedjies. Sy musiek vind aan ...
Lees Meer...
Bybelse Waarskuwing Aan Die Liberale Denkers!
Daar is onlangs in 'n nasionale Sondagkoerant berig dat die NG Kerk 'n nuwe voorstelbeleid oor saamwonery goedgekeur wil hê. ...
Lees Meer...
Het Jy 'n Bybelse Wereldbeskouing?
'Wêreldbeskouing' is vinnig besig om 'n baie algemene term te word. Maar weet jy wat dit regtig beteken? Baie Christene het ...
Lees Meer...
Seen Jou Vyande
'n Seëning is om die Teenwoordigheid en die Krag van die Almagtige God oor jou vyande af te bid sodat hulle lewens verryk kan ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication