Jy moet die Here jou God liefhe met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag en met jou hele verstand, en jou naaste soos jouself.

Eksodus 20:1

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
Maart/April 2010

Die nuutste JUIG! is beskikbaar vanaf 22 Februarie 2010. Dit is propvol interessante leesstof vir die hele gesin. Kry jou JUIG! nou en wees deel van die groep wat juig oor al die interessante nuus.

Dit is te koop by alle Christen-winkels asook  Spar,  Pick’nPay,  Checkers  en sekere Woolworths-takke  landswyd.

ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:

- Stormie Omartian
- Afrikaans word bedreig
- Mighty Men-konferensie 2010
- Rebel Blink Uit na Bekering
- Hollywood Geloof
- Wie Het Jesus Doodgemaak?
- Het Ons God se Wet Nodig?
- Geen Verskoning vir Geloofsverdediging nie
- Die Groot Opdrag
- Radikaal Verander
- Laat Reg Geskied
- Hoe Dra Jy Jou Handelsmerk?
- Help! My Kind is ‘n Introvert
- Liefde en Seks
- Dansend Haar Toekoms In
- Die Passiespele van Oberammergau
- Onder God se Hand in Bredasdorp

Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za


Artikels in Ons Tydskrif

Stormie Omartian
Sy is sonder twyfel die bekendste skryfster oor gebed en haar boeke verkoop soos die spreekwoordelike soetkoek. Sy is iemand met v ...
Lees Meer...
Afrikaans Word Bedreig
Afrikaans word deesdae hewig aangeval. Van die politieke arena tot universiteite en selfs die kerk het tot die stryd toegetree. Di ...
Lees Meer...
Wie Het Jesus Doodgemaak?
Gedurende hierdie Paasseisoen, terwyl ons herinner word aan wat Christus aan die kruis gely het, móét ons hierdie vr ...
Lees Meer...
Het Ons God Se Wet Nodig?
Verbeel jou dat jy deel was van die Israeliete wat so pas uit Egipte vrygekom het. Jy het die ongelooflike krag van God met jou ei ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication