U Woord, Here, staan vir altyd vas in die hemel.

Ps. 119:89.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
Julie/Augustus 2010

Die nuutste JUIG! is beskikbaar vanaf 28 Junie 2010. Dit is propvol interessante leesstof vir die hele gesin. Kry jou JUIG! nou en wees deel van die groep wat juig oor al die interessante nuus.

Dit is te koop by alle Christen-winkels asook  Spar,  Pick’nPay,  Checkers  en sekere Woolworths-takke  landswyd.

ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:

- Lize Kruger: Dood, Waar Is Jou Angel?
- Die Verhaal van die Drie Bome
- Praat die Kerk die Taal van Babilon?
- In Gesprek Met Prof. Piet Strauss
- (Im)moraliteit Onder die Loep
- Lugversorgde Hel
- Die Hart van die Evangelie
- Doen Dit Weer, Here!
- Seëning
- ’n Lewende Hoop Ten Spyte van Kanker
- Ly My Kind Aan AGHS?
- Tieners: Waarom Doen Hulle Dit?
- Egskeiding
- Beleef Jy ’n Middeljarekrisis?
- ‘Chat’ Is Nooit Onskuldig Nie
- Dis Zamar Lekker!
- Geloof @ Die Werk

Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za


Artikels in Ons Tydskrif

Lize Kruger: Dood, Waar Is Jou Angel?
Groot Ruben Kruger, Springbok-rugbyspeler, was nie net onder sportaanhangers bekend en geliefd nie. Nie alleen was hy 'n talentvol ...
Lees Meer...
Die Hart van die Evangelie
Ons almal word op 'n daaglikse basis gekonfronteer deur die werklikheid van 'n wêreld wat in opstand is teen sy Skepper. Die ...
Lees Meer...
Beleef Jy 'n Middeljarekrisis?
Wat is 'n Middeljarekrisis (MJK)? MJK is 'n emosionele toestand wat by sowel mans as vrouens kan voorkom, gewoonlik om en by 45 ja ...
Lees Meer...
Tieners: Waarom Doen Hulle Dit?
Hoekom kritiseer hulle alles? Hoekom neem hulle dwelms? Hoekom respekteer hulle nie gesag nie? Waarom ontwikkel hulle eetsteurniss ...
Lees Meer...
In Gesprek Met Prof. Piet Strauss
Hierdie konferensie is onder andere bygewoon deur Prof. Piet Strauss, Dr. Dirk Herman, Dr. Jeanette de Klerk-Luttig, Dr. Danny T ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication