Verbly julle in die Here en juig, regverdiges, jubel alle opregtes!

Ps.32:1.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
September/Oktober 2010

Die nuutste JUIG! is beskikbaar vanaf 23 Augustus 2010. Dit is propvol interessante leesstof vir die hele gesin. Kry jou JUIG! nou en wees deel van die groep wat juig oor al die interessante nuus.

Dit is te koop by alle Christen-winkels asook  Spar,  Pick’nPay,  Checkers  en sekere Woolworths-takke  landswyd.

ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:

- Lewe ‘n Positiewe ‘Ja’-lewe!
- Hoera Vir Prof. Piet Strauss!
- Moraliteit
- Die Ou Emaljebeker
- Die Bemarking Van Die Bose
- Hoe Kan ’n Goeie God Onheil Toelaat?
- Die Bestaan Van God
- Tweekleur Tweeling
- Is Tatoeëring Sonde?
- Om Heel Te Wees...
-  Kom Terug!
- God Se Vuur
-  Wat Moes Ons Ánders Doen?
-  Om ’n Lewe Te Red
- Help! Ek Sukkel Met Angs!
-  Ek Oorleef ‘n Aneurisme
- Op Pad Met Francois Louw
- Gwen Sing, Want God Is Goed
-  ’n Driedubbele Tou

Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za


Artikels in Ons Tydskrif

At & Nyretta Boshoff: Lewe 'n Positiewe 'Ja'-lewe!
At en Nyretta Boshoff is die pastoorspaar van CRC in Bloemfontein – 'n gemeente met 'n lidmaattal van 32 000. JUIG! wou uitv ...
Lees Meer...
Hoera Vir Prof. Piet Strauss!
'n Storm het die afgelope tyd om die kop van prof. Piet Strauss, moderator van die NG Kerk, losgebars nadat hy in 'n onderhoud aan ...
Lees Meer...
Die Bemarking Van Die Bose
Presies hoe ver het 'n kerk nodig om te daal om die heilige nagmaal in die naam van 'n heidense god aan te bied? Hoe ver het 'n ke ...
Lees Meer...
Is Tatoeering Sonde?
Ons het in die afgelope tyd dikwels op die rugbyveld of op die sokkerveld gesien hoe die sporthelde van vandag tatoeëermerke ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication