Vra My, en Ek sal jou antwoord gee. Ek sal jou van ongelooflike dinge vertel. Dit is nog vir jou n geheim, en jy weet niks daarvan nie.

Jer 33:3.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
November 2010

Die nuutste JUIG! is beskikbaar vanaf 18 Oktober 2010. Dit is propvol interessante leesstof vir die hele gesin. Ons het 'n ekslusiewe onderhoud met Bakkies Botha waarin lesers 'n kykie in sy lewe kry. Daar is ook  'n insiggewende artikel oor Noupoort Christen Sorgsentrum. Kry jou JUIG! nou en wees deel van die groep ingeligdes wat juig oor al die interessante leesstof.

Dit is te koop by alle Christen-winkels asook  Spar,  Pick’nPay en Checkers  winkels landswyd.

ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:

- Vergewe My, Suid-Afrika
- Leer Om Woede Te Beheer
- Noupoort
- Die Bemarking Van Die Bose
- Is Alle Gelowe Nie Dieselfde Nie?
- Die Illusie Van Miljoene Jare
- Lyding
- Geopende Deure
- Ontdek Jouself Voor God
- Die 4 Geesbeheerde Temperamente
- Asperger Sindroom
- God Genees My Van MS
- Ons Kind Is Dood!
- My Hartswens...
- My Lewe In Sy Hand

Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za


Artikels in Ons Tydskrif

Vergewe My Suid-Afrika: Onderhoud Met Bakkies Botha
'n Sokkerspeler kry sy opponent terug deur hom aan die sokkerhemp af te trek. 'n Tenniskampioen kry 'n woede-aanval op die tennisb ...
Lees Meer...
Is Alle Gelowe Nie Dieselfde Nie?
Wat is die verskil tussen die Christelike geloof en alle ander godsdienste? Ons hoor so dikwels dat mense van mening is dat alle g ...
Lees Meer...
Die Waarheid Oor Noupoort
Daar word dikwels met afkeer en intense kritiek in Christen- en sekulêre kringe van "Noupoort" gepraat en mense he ...
Lees Meer...
Die 4 Geesbeheerde Temperamente
Ons temperament bepaal ons sterk sowel as ons swak punte. God het Christene egter Sy Heilige Gees gegee wat ons kan help om ons na ...
Lees Meer...
Ontdek Jouself Voor God
Suid-Kaapland van die N.G. Kerk, leraar is van die N.G. Gemeente, Stellenberg in Durbanville en betrokke is by leierskaps- en geme ...
Lees Meer...
God Genees My Van MS
Johan Jacobs is 'n sakeman wat aan Veelvuldige Sklerose (MS) gely en wonderbaarlik genees is. Hy het sy vrou, Alicia, in 1994 ontm ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication