Wie maak jou so belangrik? En wat besit jy wat jy nie ontvang het nie? As jy dit dan ontvang het, waarom stel jy jou so aan asof jy dit nie ontvang het nie?

1 Korintiers 4:7

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
Maart 2012

In die nuutste uitgawe van JUIG! kan jy lees waarom Riana Nel bekendstaan as die singende evangelis van Suid-Afrika, wie Darwin se mentors eintlik was asook waarom sekere Christene so genadeloos teenoor ander optree. Dit en sommer nog baie meer interessante nuus in ons Maart-uitgawe. Nou op winkelrakke. Kry joune vandag nog!

Artikels sluit in:

Riana Nel: Die Singende Evangelis
Werksbeskrywing: Pa En Ma
Animisme, Voorvaders & Die ANC
Christene In ’n Stryd Om Lewe & Dood
Geopende Deure: Versterk Waar Geloof Die Meeste Kos
Geestelike Oorlogvoering
Ontwortel Post-Modernisme Die Kerk?
Darwin Se Mentors
Mirtebome In Die Dal
Die Magtige, Wonderlike, Komende Herlewing
Hoe Om Christelike Karakter Te Bou
God In Die Sakewêreld
Coach Jouself Vir Die Lewe
Groei Soos ‘n Sampioen: Deur Gebed
Rosyne: Ryk, Lekker En Gesond
Die Arend


Artikels in Ons Tydskrif

Riana Nel - Die Singende Evangelis
Twaalf jaar gelede het 'n jong sangeres van Namibië die musiekwêreld soos 'n storm getref toe sy 'Crescendo 2000' gewen ...
Lees Meer...
Ontwortel Post-Modernisme die Kerk?
Baie Christene beskou post-modernisme en die Opkomende Kerk-beweging as 'n intellek­tuele kwessie of selfs as irrelevant tot die k ...
Lees Meer...
Darwin se Mentors
"Spesies evolueer nie, maar het die vermoë om, binne perke, deur verandering aan te pas," aldus John Henslow, Darwi ...
Lees Meer...
Christene in n Stryd
Daar is magte in ons gemeenskap aan die werk wat daarop uit is om die basis van ons Christelike geloof onder ons uit te ruk. Hier ...
Lees Meer...
EVANGELISASIE IN SY NAAM
Die verhaal van die Samaritaanse vrou in Johannes Hoofstuk 4, is een wat deurspek is met kosbare waarhede. Toe Jesus haar teë ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication