God is nie n mens dat Hy sal lieg nie.

Num 23:19a.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
Mei 2012

Wonder jy moontlik of Pinkster in ons moderne era nog enigsins betekenis het? Lees gerus in hierdie uitgawe wat die Krag van Pinkster is en hoe om met die Heilige Gees vervul te word. Jy kan ook verder lees of daar diere in die Hemel gaan wees; wat die waarheid oor die Kruistogte is asook ‘n kragtige getuienis van seksuele herstel. Kry joune sommer vandag nog! Vanaf 7 Mei 2012 op die winkelrakke.

Artikels in hierdie uitgawe:

-   Stephan Joubert Reflekteer Oor Sy Geloof
-   A Million Colours – ‘n Verhaal Van Bevryding
-   Goed Bekend, Maar… Geëerd?
-   Andries Gous, Ware Man Van God
-   Wat Is Kwantum-fisika?
-   Die Waarheid Oor Die Kruistogte
-   Die Kandelaar en Twee Olyfbome
-   Die Krag Van Pinkster
-   Word Vervul Met Die Heilige Gees
-   Leef Deur Die Gees
-   Die Gevaarlike Boek
-   Sal Diere In Die Hemel Wees?
-   Die Hart Wat Vergewe
-   Milanie Vosloo – Voluit Vrou
-   Sumari Schoeman: Die Lewe Is ‘n Lied
-   Francois & Elizabeth: Laat Die Fees Begin!
-   Wanneer God Ons Enigste Hoop Is
-   Die Bruid Moet ‘Ja’Sê!
-   Die Fees Van Die Gees

Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za


Artikels in Ons Tydskrif

Stephan Joubert: Reflekteer Oor Sy Geloof
Die tema wat Jesus derde meeste in Sy preke aanspreek, is juis die komende eindoordeel. Dit is nie vir Jesus 'n metafoor nie, maar ...
Lees Meer...
Die Krag Van Pinkster
Die lig van die Kerk brand al dowwer omdat die Heilige Gees afwesig is.
Lees Meer...
Die Waarheid Oor Die Kruistogte
Die Christendom word dikwels daarvan beskuldig dat dit 'n bloeddorstige godsdiens is en dan word na die Kruistogte verwys. En tog ...
Lees Meer...
Sal Diere In Die Hemel Wees?
"Die hele Skepping – in die Hemel, op die aarde en onder die aarde, op die see en alles wat bestaan, het ek hoor s&ecir ...
Lees Meer...
Evangelisasie In Sy Naam
Joh 1 v 6 – 7 hou die volgende waarheid in – "Daar was 'n man wat deur God gestuur is. Sy naam was Johannes. Hy h ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication