Maar die man wat julle in die verwarring bring, wie hy ookal mag wees, God sal hom straf

Galasiers 5:10

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
November 2012

Het die gebeure wat tydens die lente van 2011 in Arabiese lande plaasgevind het, werklik in ‘n somer uitgeloop, of het dit bitter gevolge vir die mense aldaar gehad? Die Afrikaner moes oor die afgelope paar jaar reuse omwentelinge meemaak, hoe het dit hom as mens geaffekteer? Watter soort opvoeding en denkpatroon vul jou gedagtes en hoe weet jy wat God se Wil in jou lewe is? Dit, en nog baie meer, te lees in die nuutste uitgawe van JUIG! wat die winkelrakke op 8 Oktober soos ‘n storm gaan tref.

- Benice & Sias – Bedien Biddend en Passievol
- Wat Sê Die Bybel Regtig?
- Die Arabiese Lente – Eintlik ‘n Bitter Winter
- Om Te Leef Waar Dit Die Meeste Kos
- Sit Jou Trots In Jou Sak
- Jakob Se Put
- Evangelisering Van Christene
- Die Kerk Van Die Eindtyd
- Satan Se Werk In Die Ongelowige
- Die Timoteus-generasie: Belê In Hulle
- Vaderloosheid – Die Wêreld Se Grootste Probleem
- Wat ‘n Vriend Het Ons In Jesus!
- Lof Met Louis: Die Gevaarlikste Werk In Die Wêreld
- Gerhard Steyn Sing Met Nuwe Krag
- Gwendoline Jubel En Dans Vir Jesus
- Jasmyn – Passie Maak Die Verskil!
- Hoe Om Jou Huwelik Te Red
- Wat Sê Die Bybel Oor: Egskeiding & Hertroue
- Die Bruid…Hou Haar Lampie Vol!
- Wanneer Die Seisoen Verander
- Om Jou Verlede Te Verloor
- Die Wondergeskenk
- Die Rob – Leeu Van Die See
- God Se Wil: Piet Strauss
- God En My Gesin Is Meer As Prioriteite: Bennie Mostert
- Geloof Het Voete: Angus Buchan
- Vra Jou Vrae: Val Waldeck
- Die Namib
- Druk Die Druk Terug: Cas Becker

Kry joune vandag nog by Pick'nPay, Checkers, CUM, uitgesoekte Woolworths- en Spar-winkels, en ook ander Christelike boekwinkels voordat dit uitverkoop is.


Artikels in Ons Tydskrif

Die Arabiese Lente - eintlik n bitter winter...
Die steun vir die moord op Arabiere wat hulle tot die Christendom bekeer, voorspel niks goed nie. Aanvalle op Koptiese kerke in Eg ...
Lees Meer...
Sit jou TROTS in jou sak
Die uitdaging vir alle Suid-Afrikaners wat nou deur wetgewing hulle posisie, aansien en inkomste kwyt is, is om met die krag van B ...
Lees Meer...
Bernice Borman bedien biddend en passievol
"Ek het in die loop van die jare baie beloftes gekry dat die Here my regoor SA gaan gebruik en het dit nooit verstaan nie. ...
Lees Meer...
Wat se die Bybel regtig?
Die meeste mense is bewus van die feit dat Adam en Eva twee seuns, Kain en Abel, gehad het. Sommige weet dat Set ook gebore is, ma ...
Lees Meer...
Evangelisering van Christene
Die vyand het daarin geslaag om die grootste boodskap ooit, in 'n goedkoop of dooie, oorgekompliseerde teologie te verander. Veel ...
Lees Meer...
Die Kerk van die Eindtyd
In Sommige dele van die wêreld toon die kerk groot passie, maar selde vir die Here self. Verwaarlosing van die Woord lei tot ...
Lees Meer...
God se wil
Dat jy God met alles moet liefhê, beteken ook dat jy dit op Sy voorwaardes moet doen; dat jy in alles kan, en moet, soek na ...
Lees Meer...
Om te leef waar geloof die meeste kos
Nadat Brutos sy universiteitsgraad in Engeland behaal het, het niks hom gekeer om daar te bly nie, maar die Kerk in sy tuisland he ...
Lees Meer...
Satan se werk in die ongelowige
Die Bybel leer dat daar 'n baie definitiewe balans tussen God se toorn en Sy liefde is. God is beslis nie net 'n God van liefde ni ...
Lees Meer...
Hoe om jou Huwelik te red
Ons leef deesdae in 'n kits-era en dit het ook 'n invloed op ons verhoudings. In verhoudings is dit dikwels ons emosies en aksies ...
Lees Meer...
EVANGELISASIE IN SY NAAM
"Ek onthou die geneentheid van jou jeug, die liefde van jou bruidstyd, toe jy agter My aan geloop het in die woestyn, in 'n o ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication