Maar hierdie wondertekens is beskrywe sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle deur te glo, in Sy Naam die lewe kan he.

Joh. 20:31.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Jan/Feb 2013

Hoe begin ons 2013 met die huidige situasie wat wêreldwyd, maar ook in ons land, heers? Wat is die Christen – ook in SA – se verantwoordelikheid wanneer dinge lyk asof dit hand uit ruk? Is die Wapenrusting waarvan Efesiërs 6 praat, hoegenaamd ‘n waarborg dat Christene teen gevare en onheil beskerm gaan word? Het gebed nog enigsins in moeilike omstandighede krag? In die nuutste JUIG!, wat op 31 Desember reeds op winkelrakke beskikbaar sal wees, word al hierdie aktuele sake, en nog baie meer, bespreek.

-Hoe Gebruik God Probleme
-Die Christen Se Reaksie Op Die VSA-Verkiesing
- Wat Sê Die Bybel Oor Stakings En Protes?
-Waar Vrede Heers
-Boere, trek Die Volle Wapenrusting Aan...
-Wolraad Woltemade
-Laat U Wil Geskied
-Andries Enslin : Kyk Net Na Hierdie Passievolle Bedienaar Van Die Woord
-Wanneer God Jou ‘Eenkant’ Sit
-Verenig Gelowiges Regoor Die Wêreld
-‘n Wolf In Ons Midde
-Geïnspireer Deur God Se Hande
-Kalkkoors
-Lof Met Louis: Kraakvars Aanbidding
-Die Krag Van Gebed
-Van Hooploos Na Vreugdevol
-Kommunikasie
-Verstommende Menslike Hare
-Windhoek – deel 2
-Hy Kom! – Is Jy Gereed?


Artikels in Ons Tydskrif

ANDRIES ENSLIN Kyk net na hierdie passievolle bedienaar van die Woord.
Baie ken hom net as die man wat Sondae in Afrikaans op die kykkassie preek, vir ander is hy die man wat die Bybel passievol en pra ...
Lees Meer...
VSA-verkiesing: n Christen se reaksie...
Barack Hussein Obama sal later hierdie maand as die 57ste President van die Verenigde State van Amerika ingesweer word. Sy tweede ...
Lees Meer...
Waar Vrede Heers
Ons land gaan deur 'n tyd van ongekende onrus, opstand, geweldpleging en bloedvergieting. Die brutale tonele speel gereeld op TV v ...
Lees Meer...
Die Wapenrusting van God
God se wapenrusting bring oorwinning omdat dit veel meer behels as blote beskermende drag. Die wapenrusting is die lewe van Jesus ...
Lees Meer...
Laat U Wil Geskiedů
Een van die aangrypendste verwoordings van God se Wil kom op die voetstuk van die Vrouemonument in Bloemfontein voor. Hierdie monu ...
Lees Meer...
Die Krag van Gebed
Op amper 23 maande leer klein Petrus-Hugo Strydom sy ouers, Hugo en Lynette, hoe om op die water te loop, nadat hy in die swembad ...
Lees Meer...
Wolraad Woltemade
Die naam Wolraad Woltemade is sinoniem met self-opofferende moed. Dit was 'n stormagtige winternag in Junie 1773 – die vyf s ...
Lees Meer...
Kalkkoors
Christen-rugbyspelers wat vir die Bokke uitdraf, kry ook kalkkoors, of erger, kan amper soos verwoede bulle rooi sien wanneer arro ...
Lees Meer...
Verenig Gelowiges Regoor Die Wereld
'n Bemoedigende word aan iemand in nood kan so baie beteken. Dit maak nie saak hoe lank of hoe kort die word is nie: dit het die m ...
Lees Meer...
EVANGELISASIE IN SY NAAM
"Uit onsself is ons nie in staat om iets te bedink asof dit uit onsself kom nie. Ons bekwaamheid kom van God." 2 Kor 3 v ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication