Maar die man wat julle in die verwarring bring, wie hy ookal mag wees, God sal hom straf

Galasiers 5:10

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Maart 2013

JUIG! Maart 2013
Met regerings en kerkleiers wat al meer linksgesind word, is dit maklik vir Christene om deur verwarrende uitsprake mislei te word. Misleiding is ʼn realiteit en menige wonder of die Kerk koers verloor het. God se woord gee duidelike leiding en Sy Wet is steeds ons riglyn vir heiligmaking. Die Franse Hugenote is vir hulle geloofsoortuiging (gebaseer op God se woord) vervolg. Ons het ʼn ryke geskiedenis en voorbeeld van sulke voorouers wat standvastig in die geloof gelewe het. God het ons geroep tot ʼn lewe totaal aan Hom gewy. Soos Angus Buchan ons aanmoedig – laat ons lewende offers aan God wees! In die Maart-uitgawe van JUIG!, wat 11 Februarie op winkelrakke beskikbaar sal wees, word hierdie vraagstukke, sowel as ander aktuele sake, soos bv. ‘God, die argitek van lewe’, bespreek.

-    Die Ou Paaie
-    Korrupsie En Hebsug
-    Het Die Kerk Koers Verloor? Ds. Dirkie van der Spuy
-    Die Getuienis Van Die 12 Apostels
-    Die Eerste Gebod
-    Die Wet Van God & die Evangelie Van Jesus Christus
-    Die Realiteit Van Misleiding: Bennie Mostert
-    Die Argitek
-    Die Franse Hugenote
-    Die Hugenotekruis
-    Lewende Offers: Angus Buchan
-    Lesse Uit Die Sendingveld – Deel 1
-    Carike Keuzenkamp: God en my gesin is my anker
-    Liefde En Rose
-    Emosionele Toerusting
-    Louis Brittz: Lof Met Louis
-    Die Hoop Beskaam Nie – Jacob’s Well
-    School Of Fire
-    Otto Helberg: Fietstog Deur Argentinië


Artikels in Ons Tydskrif

Carike: God En My Gesin Anker My
"Ek sien myself eerstens nie as ʼn vermaaklikheidskunstenaar nie, maar as ʼn vrou en ma. Dit plaas ʼn mens se voe ...
Lees Meer...
Die Franse Hugenote: Erfenis Van Geloof
Die Franse Hugenote is dwarsdeur die Protestantse wêreld vir hulle heldhaftige lyding, onwrikbare geloof en standvastige moe ...
Lees Meer...
Die 12 Apostels
Wie was die 12 apostels? Was Lukas en Markus apostels? Wat het van die 12 Apostels geword na Jesus se Hemelvaart. Kom lees waar el ...
Lees Meer...
Wat Se Die Eerste Gebod?
Is die Tien Gebooie nog van toepassing op Christene? Die gebooie is inderwaarheid God se kode vir heiligheid – Jesus het gek ...
Lees Meer...
Die Wet Van God En Die Evangelie: Onderhou Ons Die Wet Om Gered Te Word?
Baie mense dink dit is noodsaaklik om die Wet te gehoorsaam om Christene te word. Hulle span die spreekwoordelike kar voor die per ...
Lees Meer...
Hoe Word Mense Mislei? Die Realiteit Daarvan
Menige Christen dink dat hulle nie mislei kan word nie, hulle glo dat hulle presies glo en verkondig soos dit in die Bybel weergeg ...
Lees Meer...
Wat Vervolgde Christene Wil He Jy Moet Weet
Nik en Ruth Ripken, veterane in oorsese sendingwerk, deel in hierdie onderhoud ervarings oor hulle wêreldwye pelgrimstog ond ...
Lees Meer...
Die Argitek: Skepper, Of Gemeenskaplike Natuurlike Oorsprong?
Die debat rondom skepping en ewolusie duur voort. Is ooreenkomste in die DNS van die mens en ape noodwendig bewys van ʼn gemee ...
Lees Meer...
Emosionele Toerusting
Is geestelike volwassenheid noodwendig emosionele volwassenheid en word emosionele probleme summier te bowe gekom deur besondere e ...
Lees Meer...
Korrupsie Beskou Uit ʼn Christelike Perspektief
Afrika word geteister deur grootskaalse korrupsie, maar dit is nie net uniek aan Afrika nie, soos gesien in die finansiële kr ...
Lees Meer...
EVANGELISASIE IN SY NAAM
Om God lief te hê en om deur Hom bemin te word, voorsien aan die siel 'n lewensmiddel wat teen niks anders opgeweeg kan word ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication