Maar die Woord van die Here, dit bly vir ewig. En hierdie Woord is die Evangelie wat aan julle verkondig is.

1 Pet. 1:25.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! April 2013

JUIG! April 2013
Die Opstanding van Christus word binnekort weer gevier. Ons Here het opgestaan, die graf is leeg! In die April-uitgawe van JUIG! wat 18 Maart op die winkelrakke beskikbaar sal wees, word die ware betekenis van Paasfees weer belig. Selfs al vereenselwig die ongeredde wêreld Paasfees met sjokoladehasies en paaseiers is dit steeds ʼn geleentheid vir ons om die ware rede vir die “vakansiedag” op ʼn liefdevolle wyse oor te dra. Dit gaan alles om Jesus! Hy moet verheerlik word, ook in ons verhoudings - in voorhuwelikse verhoudings, ouers se verhouding met hulle kinders asook diegene met wie ons probleme het.

-     Oor Die Kruis, Paashaas, Paaseiers En Die Lewe
-    Hoe Het Jesus Gelyk?
-    Die Bybel In ʼn Neutedop
-    Die Opstanding Van Christus
-    Die Kruis
-    Paastyd Is Nie Haastyd Nie
-    Dit Gaan Alles Om Jesus
-    Lesse Uit Die Sendingveld – Deel 2
-    Die Woord As Basis Vir Jesus Se Kerk
-    Die Uniekheid Van Bybelse Pastorale Berading
-    Ek Hou Nie Van Jou Nie   
-    Die Tweede Gebod: Vals Gode
-    Droom Weer, Lewe Weer
-    Verhoudings Voor Die Huwelik
-    Staan Christen-Ouers In God Se Pad?
-    Stene Waarmee Ons Ander Ook Bou
-    Om Ander Te Inspireer
-    Nobunthu Matholeni: Van Huishulp Tot Akademikus
-    Lof Met Louis: Nie Almal Hou Van Sing Nie
-    Die Groot Trek
-    Die Pad Na Pietermaritzburg
-    Ons Benodig Die Krag: Angus Buchan


Artikels in Ons Tydskrif

Die Opstanding Van Christus
Die Opstanding van Jesus Christus is die grootste gebeurtenis waarvan die wêreld ooit gehoor het. Dit het die gang van die g ...
Lees Meer...
Die Tweede Gebod: Vals Gode
In die Bybel is daar meer waarskuwings teen afgodery as teen enigiets anders. Dit word ook meer as enigiets anders veroordeel. Ons ...
Lees Meer...
Lesse Uit Die Sendingveld Deel 2
Lees verder oor insigte wat Nik en Ruth Ripkin bekom het deur tyd saam met Christene in vervolging te spandeer. Hoe bereik hulle m ...
Lees Meer...
Van Huishulp Tot Akademikus
Dit is nie die gemiddelde persoon wat ʼn meestersgraad behaal nie, dit is ook nie die deursnee vrou wat gaan studeer om ʼn ...
Lees Meer...
Staan Christen-Ouers In God Se Pad?
Kom vind uit wat menige Christen-ouer se grootste vrees is en waarom kinders van Christen-ouers soms die pad byster raak. Die arti ...
Lees Meer...
Verhoudings Voor Die Huwelik
Alhoewel dit op die oog af lyk asof hierdie artikel net op jongmense betrekking het, is dit eintlik ter sake vir alle gelowiges. D ...
Lees Meer...
Hoe Het Jesus Gelyk?
Het Jesus lang hare gehad? Was sy oë blou? Was hy mooi of lelik? Die meeste van ons het ʼn beeld van Jesus in ons gedagte ...
Lees Meer...
Paastyd Is Nie Haastyd Nie
Die sekulêre media het die ware betekenis van Paastyd geskaak en gekommersialiseer en dit kwel baie Christene dat kinders en ...
Lees Meer...
Die Bybel In ʼn Neutedop
Waaroor gaan Genesis nou eintlik? Wie was die vyf stamvaders? Wat is die Messiaanse profesieë vervat in Genesis 3? Kry die an ...
Lees Meer...
Die Groot Trek
Lees oor die moedige onderneming deur ʼn handjievol dapper boere wat hulle plase en tuiste in die Kaap agtergelaat het in ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication