Jy moet die Here jou God liefhe met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag en met jou hele verstand, en jou naaste soos jouself.

Eksodus 20:1

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
Sept-Oct 2013 JUIG!

JUIG! September/Oktober 2013
Wanneer ʼn mens die geestelike en morele klimaat van ons nasie beskou, moet ons, soos Nehemia, nie net bekommerd wees nie, maar tot aksie oorgaan. In die September/Oktober-uitgawe van JUIG!, wat 2 September op die winkelrakke beskikbaar sal wees, is daar ʼn hele paar artikels wat Christene aanspoor tot aksie. ‘Herbou die Mure’ verduidelik hoe ons te werk moet gaan om Suid-Afrika se mure te herbou en Angus Buchan moedig ons aan om stroomop te stem en nie willoos net die heersende strominge te volg nie. Inspirerende artikels soos “Die Evangelie in die Oekraïne”, “ʼn Daniël in die Parlement” en “Colombia” vertel wat alles vermag kan word wanneer kinders van God gewillig is om gehoorsaam te wees. Kom kuier heerlik saam met Hardus en Cheryl Zevenster van Radio Tygerberg wat op ons voorblad is en lees oor Hardus se noue ontkoming in ʼn stormagtige see; Cheryl se verhoorde gebed vir ʼn man wat Jesus meer liefhet as wat sy Hom het; en die visie vir GROOTfm 90.5 in Pretoria.


-    Colombia  ̶  Geopende Deure
-    ʼn Daniël In Die Parlement
-    Errol Naidoo - Herbou Die Mure
-    Die Bybel In ʼn Neutedop: Deuteronomium
-    Die Evangelie In Die Oekraïne
-    Die Sesde Gebod: Jy Mag Nie Moord Pleeg Nie   
-    Wie Is Die Wettige Eienaar?
-    Hardus En Cheryl Zevenster  ̶  ‘Radio’-Aktief Vir Jesus
-    Die dissipline Van Stilte: Bennie Mostert
-    Lof Met Louis  ̶  Woorde Wat Kan Brandstig
-    Dié Alternatief Ná Matriek
-    Troos Vir Die Treurende  ̶  Hoe Hanteer Jy Die Verlies Van ʼn Kind?
-    ʼn Toekoms Vol Hoop  ̶  Ingrid Burger
-    Huiswerk: Kinderspeletjies Of Trane En Frustrasie?
-    Krugersdorp
-    Paul Kruger  ̶  ʼn Ware Staatsman
-    Swem Stroomop: Angus Buchan


Artikels in Ons Tydskrif

Radio-Aktief Vir Jesus
Radio Tygerberg het onder Hardus se charismatiese leiding tot die grootste Christelike radiostasie in Suid-Afrika gegroei. Kom lee ...
Lees Meer...
Errol Naidoo - Geestelike Oorlogvoering
Wanneer ʼn mens die geestelike en morele klimaat van ons nasie beskou, moet ons, soos Nehemia, ween en treur oor die toestand ...
Lees Meer...
Deuteronomium Verduidelik
Deuteronomium is die vyfde boek van Moses, die finale boek van die Pentateug. Ná 40 jaar in die wildernis is elke volwassen ...
Lees Meer...
Die Sesde Gebod
Die Sesde Gebod sê dat ons nie moord mag pleeg nie. Die meeste mense dink hulle het nog nooit die Sesde Gebod oortree nie, m ...
Lees Meer...
Geopende Deure
Die Ruiz-gesin is een van die Christen-gesinne in Colombia wie se lewens deur FARA EP Guerrillas omvergegooi is. Christene se kind ...
Lees Meer...
Vind God In Die Stilte
Sonder tye waar ons stilte toelaat om Sy werk in ons te doen, is dit moeilik om staande te bly teen die vloed van woorde en die ge ...
Lees Meer...
Vader Vir Die Vaderlose
In ʼn wêreld waar dit net om eie gewin en selfverryking gaan, is dit verfrissend om van iemand te hoor wat wêreld ...
Lees Meer...
Troos Vir Die Treurende
Dr. Marita Swartz vertel van haar seun, Hannes, se dood ses jaar gelede. Sy vertel van haar ervaring van sy skielike dood, die gel ...
Lees Meer...
ʼn Ware Staatsman
Die legendariese Paul Kruger is vier keer tot president verkies en is met die grootste agting bejeën, maar is tog vir vele Su ...
Lees Meer...
Die waarheid moet seevier
In Johannes 8:32 staan daar dat die waarheid ons sal vrymaak. Die hedendaagse verval in ons samelewing, aangevuur deur die media, ...
Lees Meer...
EVANGELISASIE IN SY NAAM
In Lukas hoofstuk 15, gebruik Jesus drie voorbeelde: n skaap, n muntstuk, n verlore seun.
Lees Meer...
Steve Swart:: Daniel In Die Parlement
ACDP LP. Kampvegter vir geregtigheid
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication