Ek skaam my nie vir die Evangelie van Christus nie,want dit is n krag van God tot redding vir elkeen wat glo, in die eerste plek vir die Jood, maar ook vir die nie-Jood..

Rom. 1:16

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! November 2013

Die afgelope paar maande se aanvalle op Christene in Egipte en Pakistan is ʼn voorbeeld van die aanslag op die Christelike geloof wat al hoe meer fel word. Lees Geopende Deure se artikel In die November-uitgawe van JUIG!, wat 14 Oktober op die winkelrakke beskikbaar sal wees, om doeltreffend vir die Christene in Egipte te kan bid. Te midde van die verdrukking, groei die Kerk van Christus groei egter en kom talle Moslems in die Midde-Ooste tot bekering. Lees oor die herlewing onder vlugtelinge in ‘Verlossing vir Sirië se vlugtelinge’. Daar is ook ʼn insiggewende artikel oor lyfstraf en dissiplinering van kinders, na aanleiding van die saak wat onlangs teen ʼn kerk by die Menseregte Kommissie van Suid-Afrika aanhangig gemaak is. In ons gereelde geskiedenisartikel word Emily Hobhouse behandel en ons sit ons Bybel in ʼn neutedopreeks voort met die boek van Josua. JUIG! is in hierdie uitgawe vol praktiese raad en insig vir diegene wat na Bybelse antwoorde op moderne kwessies soek.
-    10 Seëninge Om Oor Jou Kinders Uit Te Spreek
-    Egipte Se Christene  ̶  Geopende Deure
-    Verlossing En Hoop Vir Sirië Se Vlugtelinge
-    Die Bybel In ʼn Neutedop: Josua
-    Inklusiwiteit
-    Die Sewende Gebod: Jy Mag Nie Egbreuk Pleeg Nie   
-    Is die Kerk Onverdraagsaam: Bennie Mostert
-    Wat Jy In Jou Hart Bedink
-    Goeie Kommunikasie Verg Naasteliefde: Piet Strauss
-     Vind Betekenis Vir Jou Lewe
-    Gretha Wiid  ̶  Hart Vir God En Gesinne
-    Wie Die Roede Spaar, Bederf Die Kind
-    Lof Met Louis  ̶  Nardusolie-Aanbidding
-    ʼn Gawe Van Lewe
-    Boekerubriek
-    7 Stappe Vir Self-Uitgewery
-    Die Geringste Onder Ons
-    Hoop Vir Suid-Afrika: Dirkie Van Der Spuy
-    Lydenburg  ̶  Laeveldse Erfenis
-    Emily Hobhouse  ̶  Die Geloof Van ʼn Vrou
-    Vurige Harte: Angus Buchan


Artikels in Ons Tydskrif

Gretha Wiid - Hart Vir Gesinne
Gretha Wiid maak ʼn impak weens haar openhartige praat oor God se plan vir die gesin en die huwelik. "Christene het prakt ...
Lees Meer...
Menseregte Kommissie Kla Kerk Aan
Die Menseregte Kommissie van Suid-Afrika het Josua Generation onlangs aangekla weens die kerk se standpunt oor lyfstraf. Pastoor A ...
Lees Meer...
Josua Verduidelik
Josua is ʼn boek van geloof en gehoorsaamheid, ʼn boek van verowering en oorwinning. Die boek maak dit duidelik dat ons ge ...
Lees Meer...
Die Sewende Gebod
Die Sewende Gebod is beskermend. Met meer as 65 verskillende seksueel-oordraagbare siektes, waarvan baie ongeneeslik is, sal die o ...
Lees Meer...
Geopende Deure
Die afgelope paar maande se verwoede aanvalle op Christene in Egipte is skokkend en ongeëwenaard. Verkry insig om effektief v ...
Lees Meer...
Insluiting Ten Alle Koste?
Daar is ʼn sekere deel van die Kerk wat so gretig is om nie aanstoot te gee nie, dat hulle boedel oorgee deur die ewolusieleer ...
Lees Meer...
God Se Plan Vir Jou
Baie mense vind ʼn doel vir hulle lewe sonder om betekenis daarvoor te vind. Hulle bemeester sekere vaardighede, pas dit doelt ...
Lees Meer...
Wat Jy In Jou Hart Bedink
"Maar Ek sê vir julle: Elkeen wat na ʼn vrou kyk en haar begeer, het reeds in sy hart met haar egbreuk gepleeg.&quo ...
Lees Meer...
Die Bybel As Enigste Waarheid
Christene en die Kerk word dikwels van onverdraagsaamheid beskuldig. Tragies genoeg is dit soms die waarheid. Die Bybel is egter d ...
Lees Meer...
Die Geloof Van ʼn Vrou
Danksy Emily Hobhouse se ondernemingsgees en energieke veldtog is die Anglo-Boereoorlog verkort en is talle lewens daardeur gere ...
Lees Meer...
EVANGELISASIE IN SY NAAM
"Luister daarom na wat die Heilige Gees sê: 'Vandag as julle Sy stem hoor, moet julle nie hardkoppig wees nie, soos ju ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication