Maar nou se die Here: Draai met volle oorgawe terug na my toe! Vas, huil en treur! Moenie julle klere skeur omdat julle hart seer is nie, skeur julle harte!

Joel 2:12,13

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Desember 2013

JUIG! Desember 2013
Die jaar staan einde se kant toe en binnekort begin die Kersfeesseisoen met al die gepaardgaande einde-van-die-jaar funksies en dolle gejaag. Lees ons Kersartikels in JUIG! wat 18 November op die winkelrakke beskikbaar sal wees, om jou te help om Christus steeds die fokus van hierdie seisoen te hou. Bennie Mostert gee raad hoe om eensaamheid gedurende Kersfees te oorkom en Angus Buchan deel oor God se hart vir die gesin. Vind antwoorde op jou vrae of Kersbome en Kersvader iets is waarmee Christene hulle self mag ophou. Ons voorbladartikel handel oor die belang daarvan om kindertjies na Jesus te neem. Lees ook oor die Christene in Sentraal-Asië se belewenis van Kersfees. Kom vind meer uit oor die ontstaan van Afrikaans, asook die pad vorentoe in ‘n artikel met interessante brokkies inligting. In aansluiting hierby is daar ʼn inspirerende artikel oor generaal De La Rey, die Leeu van die Wes-Transvaal.
-    Die ‘Firewall’-Projek
-    Ons Geliefde Taal: Afrikaans
-    Jesus Min My Salig Lot…
-    Die Bybel In ʼn Neutedop: Rigters
-    Groei & Vooruitgang: Dirkie Van Der Spuy
-    Kersfees
-    Kersfees: Wat Dit Beteken Vir Vervolgde Christene  ̶  Geopende Deure
-    Oorkom Eensaamheid Gedurende Kersfees: Bennie Mostert
-    Lof Met Louis  ̶  Daar’s ʼn Nuwe Generasie
-    Piet Smit  ̶  Berading Met Sang
-    Vlerke Vir Jesus!  ̶  Arendsfees In Die Suid-Kaap
-    Lewende Profesie
-    “Hier Is Ek, Stuur my!”: Neal Van Den Berg
-    Lichtenburg  ̶  Dorp van Lig
-    Generaal De La Rey  ̶  Leeu Van Die Wes-Transvaal
-    Die Huisgesin  ̶  God Se Geskenk: Angus Buchan


Artikels in Ons Tydskrif

Jesus: Laat Die Kindertjies na My toe kom
Die teoloog, Karl Barth, het eens die Christen-doktrine deur eenvoudig te antwoord: "Jesus min my salig lot, ek weet uit die ...
Lees Meer...
Afrikaans: Die Pad Van Ons Taal
Afrikaans het ontstaan uit die mengelmoes rasse, tale en nasies wat aan die puntjie van Afrika in 'n kultuurpot saamgegooi is. Hie ...
Lees Meer...
Eensaamheid tydens Kersfees: Praktiese advies
Hoe oorkom ʼn mens eensaamheid, die gevoelens van verwerping, sinneloosheid en wanhoop tydens ʼn seisoen wat vol beelde is ...
Lees Meer...
Terreur in Afrika
Gedurende die afgelope paar maande het die wêreld bewus geword van die skrikaanjaende realiteit van Islamitiese terrorisme i ...
Lees Meer...
Al jou vrae beantwoord
Baie mense neem waar dat daar ʼn doelbewuste poging is om die woord 'Kersfees' uit die openbare gesprek te verwyder – &# ...
Lees Meer...
Generaal De la Rey: Die Leeu van die Wes-Transvaal
Generaal de la Rey word oor die algemeen as een van die braafste en doeltreffendste veggeneraals van die Anglo-Boereoorlog beskou. ...
Lees Meer...
God Se Geskenk
Ons moet seker maak dat ons nie die ware betekenis van Kersfees mis nie. Veral wanneer die moderne lewe so vinnig, vlug en kitskla ...
Lees Meer...
Piet Smit: Berading Deur Sang
In hierdie artikel leer ons Piet Smit, die geestelike sanger en spreker, beter ken. Hy is ʼn nederige en beskeie mens, wat ope ...
Lees Meer...
Rigters Verduidelik
Die boek van Rigters is ʼn verslag van die mens se sonde, God se oordeel, God se genade en verlossing. Twee temas teenwoordig ...
Lees Meer...
Geestelike Volwassenheid
Ons leef in ʼn tyd waarin baie mense ingestel is om vooruit te gaan. Mense lees boeke, woon kursusse by en kry berading om hul ...
Lees Meer...
EVANGELISASIE IN SY NAAM
"Luister daarom na wat die Heilige Gees sê: 'Vandag as julle Sy stem hoor, moet julle nie hardkoppig wees nie, soos ju ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication