Maar die man wat julle in die verwarring bring, wie hy ookal mag wees, God sal hom straf

Galasiers 5:10

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
Januarie/Februarie 2014

Ons skop die jaar af met ʼn Januarie/Februarie-uitgawe propvol pittige artikels. In ‘Natuurrampe’ word die kwessie oor wie in beheer van die weer is, aangespreek. Daar is ʼn insiggewende artikel wat aspekte rondom die heilige standaarde van die Kerk en moderne norme vir bruidsrokke debatteer. Stephan Joubert draai ook nie doekies om in sy artikel oor ‘ongemaklike waarhede’ wat onder die mat ingevee word nie. Lees twee interessante artikels oor die skepping en ewolusie: ‘Ewolusie: ʼn Antieke, Heidense Idee’ en ‘Arendsvlerke Tegnologie Ver Vooruit’. Ons geskiedenisreeks word voortgesit met ʼn artikel oor Generaal de Wet. In ons Bybel in ʼn Neutedopreeks word die boek Rut behandel en in ons reeks oor die Tien Gebooie word die Agtste gebod bespreek. Kom put verdere inspirasie uit artikels van ds. Dirkie van der Spuy en Retah McPherson in JUIG! Tydskrif, wat 6 Januarie op die winkelrakke beskikbaar sal wees.
 
-    Die Wêreldekonomie Verduidelik Met Koeie
-    Voorspoedige & Geseënde Nuwe Jaar: Dirkie Van Der Spuy
-    Raak Dringend: Stephan Joubert
-    Pastoor Kanselleer Kerktroue Weens die Bruid Se ‘Onbetaamlike Rok’
-    Natuurrampe
-    Ewolusie: ʼn Antieke, Heidense Idee
-    Arendsvlerke Tegnologie Ver Vooruit
-    Die Bybel In ʼn Neutedop: Rut
-    Dieselfde Gesindheid Moet In Julle Wees: Retah McPherson
-    Bid Meer, Praat Minder  ̶  Angus Buchan
-    Die Agtste Gebod: Jy Mag Nie Steel Nie   
-    Die Volle Betekenis Van Vergifnis
-    Die Reis Na Nugterheid
-    ʼn Moeder & Dogter Se Hoop In Die Filippyne  ̶  Geopende Deure
-    Geroep Na Israel
-    Lof Met Louis  ̶  Wees Waar Die Lewe Is
-    Nogtans Sal Ek Jubel: Neal Van Den Berg
-    Lig In Duisternis
-    Potchefstroom
-    Generaal De Wet


Artikels in Ons Tydskrif

Bid Meer, Praat Minder
Angus Buchan is sekerlik die geliefdste boer in Suid-Afrika. Met sy breë glimlag en ikoniese 'cowboy'-hoed is hy ʼn geest ...
Lees Meer...
Onbetaamlike Klere En Die Kerk
Wat sal jou reaksie wees as ʼn predikant weier dat ʼn huwelikseremonie voortgaan omdat die bruid se rok 'onbetaamlik' is? ...
Lees Meer...
ʼn Antieke, Heidense Idee
Die ontsaglike tydperke wat vir die ouderdom van die heelal deur die ewolusieleer aangegee word, is niks nuuts nie. In hierdie art ...
Lees Meer...
Arendsvlerke tegnologie ver vooruit
Wanneer makrostralers en ander groot moderne vliegtuie 'n lughawe nader om te land, ontplooi vlieëniers kleppe op die welwing ...
Lees Meer...
Lastige Waarhede
Deesdae word party Bybelse waarhede onder die mat ingevee. Party mense hou nie van 'ongemaklike waarhede' of 'lastige waarhede' ni ...
Lees Meer...
Voorspoedige Nuwe Jaar
Kom lees in ds. Dirkie van der Spuy se artikel hoe om te beplan vir ʼn sinvoller lewe in die nuwe jaar. Daar is wonderlike din ...
Lees Meer...
EVANGELISASIE IN SY NAAM
"omdat Hy Sy siel uitgestort het in die dood" - Jesaja 53 v 12
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication